BETROKKE MAATSKAPPYE

1.


Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gebottelde Water (SANBWA) is gekant teen die toepassing van die “Presipiteerdertoets” om die suiwerheid al dan nie van gebottelde en gesuiwerde water te bepaal en onderskryf pogings om hierdie wanpraktyk stop te sit.

Vir nadere besonderhede omtrent SANBWA skakel: (011) 884-5916, of besoek:

SANBWA Members are:
Aqua d’or
Aqua Tiqua
aQuellé
Blue Mineral Water CC
Breakfree
Cederfontein Mineral Water
Ceres Spring Water
Chantilly
Family Favorite
Hex Valley Spring Water
La Vie De Luc
Maluti Mountain Mineral Water
Mountain Falls
Naturale Minerale
NVigor8
Schoonspruit
Valpré
Valvita

 

2.


H2O International SA en H2O VSA
(moedermaatskappy) is gekant teen die toepassing van die “Presipiteerdertoets” om die suiwerheid al dan nie van gebottelde en gesuiwerde water te bepaal en onderskryf pogings om hierdie wanpraktyk stop te sit.

Vir nadere besonderhede omtrent H2O International SA, skakel: (021) 702 3262

 

3.

Rand Water is gekant teen die toepassing van die “Presipiteerdertoets” om die suiwerheid al dan nie van gebottelde, gesuiwerde of munisipale kraanwater te bepaal en onderskryf pogings om hierdie wanpraktyk stop te sit.

Vir nadere besonderhede omtrent die Randse Waterraad, skakel: (011) 682 0911

Kliëntedienssentrum: 0860 10 10 60

 

4.

Ultimate Water BK is gekant teen die toepassing van die “Presipiteerdertoets” om die suiwerheid al dan nie van gebottelde, gesuiwerde of munisipale kraanwater te bepaal en onderskryf pogings om hierdie wanpraktyk stop te sit.

Vir nadere besonderhede omtrent Ultimate Water BK besoek gerus hul webtuiste: Telefoon/Faks: ++ 27 (11) 678 3247


5.

KDF Fluid Treatment, is gekant teen die toepassing van die “Presipiteerdertoets” om die suiwerheid al dan nie van gebottelde, gesuiwerde of munisipale kraanwater te bepaal en onderskryf pogings om hierdie wanpraktyk stop te sit.

 

6.

BRITA is gekant teen die toepassing van die “Presipiteerdertoets” om die suiwerheid al dan nie van gebottelde, gesuiwerde of munisipale kraanwater te bepaal en onderskryf pogings om hierdie wanpraktyk stop te sit.

Vir nadere besonderhede omtrent Brita besoek gerus hul webtuiste:
(011) 957 3404

 

7.

BioCrop Laboratories is gekant teen die toepassing van die “Presipiteerdertoets” om die suiwerheid al dan nie van gebottelde, gesuiwerde of munisipale kraanwater te bepaal en onderskryf pogings om hierdie wanpraktyk stop te sit.